Dec 3, 2015 - Archive    No Comments

magic

ek het nog altyd in drome gelewe

in ’n wereld waar dinge is soos ek dit wil he

nie soos dit is nie

dis waar magic inkom

wanneer magic plaasvind in ’n dromer se lewe

dan hou jy op droom

en jy leef, sorgeloos en gelukkig

mens kan nie magic maak nie

dit kon na jou, die universe stuur of bring dit vir jou

terwyl die magic by jou is, is jy jouself

alles waarvan jy ooit gedroom het  irrelevant

want jy leef die magic

ek kon nog nooit aan die magic vashou nie

miskien is dit hoe die lewe is

die goeie tye kom en ons moet dit treasure

my drome is nou net van die magic

i guess i’m not a 9 to 5-er

Got anything to say? Go ahead and leave a comment!