so mooi

jy is so mooi

soos die eerste son in die oggend

so is die blou in jou oe

‘n lig in my dag

soos die voeltjies wat more se

so is geen dag se wakker word

vir my ooit kompleet

as ek jou nie sien in die oggend

nie jou stem

nie jou lag

nie jou glimlag

jou lyfie nie sien nie

ek droom soos ‘n kind

oor die mooi in jou menswees

ek verdrink in jou liefde

ek asem jou mooi is

elke dag van jy lewe

want jy is my liefde

die een wie ek droom oor

na wie ek gaan asĀ ek slaap

Pages:«1234567...56»